Welkom!
Agri Bemark se nommer een doelwit is om ons kliente se visuele & digitale verteenwoordigheid te groei. Met die toename in vandag se aanlyn bemarking & veilings is dit van kardinale belang vir enige boerdery om uit te staan en sigbaar te wees.
Fotografie
Agri Bemark neem lotfoto’s sowel as algehele bemarkinigsfoto’s van vee en ander landbou verwante projekte.
Videografie
Agri Bemark neem lotvideo’s en algehele promosievideos aan vee vir stoetvee veilings en bemarking.
Sosiale Media Bestuur
Sosiale media pakkette sluit in:
*Professionele fotografie en videografie.
*Bemarking van u veilings op Agri Bemark se platforme.
Nuutste Blog Artikels
Wikus Bekker: All-in-One Dohne Merino Meester en sy Gevorderde Data Rekordhouding.
Mnr. Wikus Bekker, 'n prominente skaapteler van All-in-one Crux Dohne Merino in Edenburg, Suid-Vrystaat, het beduidende bydraes gelewer tot die verbetering en uitbreiding van die Dohne Merino-ras. Sy toewyding en innoverende benadering tot skaapteling is in 2021 erken...
Wat jy moet weet oor die koop en verkoop van vee by ‘n veiling
Die optimalisering van weivelde is 'n kritieke aspek van landbou wat direk verband hou met die produktiwiteit, volhoubaarheid en langtermyn gesondheid van jou boerdery. 'n Goed bestuurde weiveld verhoog nie net die hoeveelheid en kwaliteit van voer wat beskikbaar is...
Seisoenale versorging van jou vee: Wat om in elke seisoen te verwag
In die moderne landboubedryf sien ons 'n toenemende belangstelling in organiese boerdery, insluitend die gebruik van organiese veevoeding. Dit is 'n tendens wat nie net boere nie, maar ook verbruikers se fokus op gesondheid en die omgewing bevorder. Die gebruik van...
Sit u vertroue in Agri Bemark
Elke suksesvolle besigheid maak voorsiening vir bemarking in hul begroting, en dus moet dit versigtig en fyn bestuur word vir maksimum resultate.
Die era van tydskrif en print media is verby met ‘n skerp toename in sosiale bemarking wat die mees koste effektiewe resultate lewer. Maar in die hedendaagse kompeterende landbou sektor kan boere nie bekostig om heeldag aanlyn tyd te bestee nie.


